Welkom by die plek waar lammersterte geknip word sonder sukkel. Geen gasvlamme wat kan dood waai of die lammers aan die brand steek nie. 12 volt is altyd beskikbaar en herlaaibaar as jy terug ry na 'n dag se werk, maar gas moet weer ten duurste aangekoop word as dit klaar is.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kopiereg © 2015 www.blersker.co.za | Ontwerp en huisvesting deur oraIT